advertisement
Question
Posted by: Chrissie | 2009/01/17

Abnormale vat in die brein

Goeie naand dokter,

My ma het ' n brein tumor gehad, waarna dokters my en my familie aanbeveel het om vir brein scans te gaan.

Ek het so paar jaar terug gegaan, en ' n verslag gekry. Ek het so paar dae terug weer kopsere gekry en terug gedink aan die verslag.

" Op die T2* opnames is daar duidelik aan die linkerkant van die medulla oblongata, ' n vat wat nie aan die regterkant gesien kan word nie, abnormale vat kan voorstel en behoort opgevolg te word" 

Die hoof pyne wat ek kry is aan die linkerkant van my kop erger, en as ek bv baie opgewonde raak kry ek hoof pyne in daardie area. Ek weet nie of ek dalk spoke opjaag nie en wou maar net weet of ek iemand moet gaan spreek hieroor.

Ek is net bang hulle se ek moet oor niks bekommer nie, want die specialis het laas vir my gese dis niks om bekommerd oor te wees

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chrissie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie by 'n neurochirurg kry, sodat jy gerustelling kan kry.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement