advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2008/07/21

Abnormale selgroei, siste en swangerskap

Goeienaand.

Ek het ' n week voor my troue uitgevind dat ek my dokter weer spoedig moet sien en binne ses maande weer vir ' n papsmeer gaan, aangesien hul SIN1 selle in my baarmoeder se mond gevind het en ook is daar in sist van 3.5cm op my linker eierstok en ' n heelwat kleiner een op die regter eierstok. Ek is op Marvellon gesit vir voorbehoed en ook vir die siste. Dit het wel die pyn verlig wat deur die siste veroorsaak is. Ek het vandag ' n home-pregnancy-test gedoen en dit was positief en my dokter het drie weke gelede ook gesê  dat sy vermoed dat ek kan swanger wees, weens simptome, maar die toets het egter negatief getoon.

Ek wil nou net graag weet of dit gevaarlik is om swanger te wees met die " abnormale selgroei" / SIN1 selgroei en of dit die baba OF my gesondheid kan affekteer. Wat is die komplikasies indien daar is? Is dit normaal om swanger te kan raak alhoewel jy ' n sist het?

HOPENDE VROU

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The abnormal cells will not affect the baby and, interms of your health, just need regular monitoring at this stage. Most cysts are actually normal 'egg' cysts and do not prevent you from falling pregnant.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/04/29

Goeie Middag Ek het Desember 'n bevrugte eiersel gehad wat nooit vas geheg het in my baarmoeder nie, met die gevolg daar het ook 'n sist op my linker eierstok gevorm. Wat ek wil weet is: Indien daar nog 'n sist is wat is die kans vir swangerskap? Ek toon wel tans simptome van swangerskap, borste is die laaste twee weke vreeslik seer, naarheid asook natuurlik die siklus wat weg bly. Kan ek swanger wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Heidi | 2009/03/10

I HAVE SINCE YESTERDAY INTENSE PAIN NEARBY MY PELVIC ON MY LEFT HAND SIDE. I CAN ACTUALLY FEEL THE SWELLING OR LUMP I DON' T KNOW. IT' S SO BAD THAT I HARDLY CAN' T WALK

Reply to Heidi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement