advertisement
Question
Posted by: Susan | 2011/01/12

Abdominale pyn

Dr ek beleef die laaste tyd onmenslike pyn abdominaal dit trek in my rug in ek leef op pyn pille en gooi gereeld op. Ek het onlangs met gemeenskap bloeding gehad was dr toe hy het gese is inflimasie maar ek word nie beter en pyn en naar word erger. My oom het colon kanker gehad nou is ek bang. Maar kan nie meer met pyn leef maak my moeg en pap ek verloor nie gewig nie inteendeel tel eerder op geen bloed in stoelgang.
ASB HELP.
Groete
Susan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Maagpyn wat deurtrek rug toe kan agv 'n maagseer wees. Sien of jou dokter jou kan verwys na 'n gastroenteroloog vir 'n gastroskopie of ander ondersoeke soos nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/12

Hallo Susan
Maagpyn wat deurtrek rug toe kan agv 'n maagseer wees. Sien of jou dokter jou kan verwys na 'n gastroenteroloog vir 'n gastroskopie of ander ondersoeke soos nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement