advertisement
Question
Posted by: Charlotte | 2011/10/25

Abdominaal

Hello Dr Anrich, wil net terugvoer gee op my vorige " post" , het twee soorte antibiotika kursusse voltooi, en ook kolonprep gebruik om my derm behoorlik ledig, dit het wel verligting gebring, gaan kyk of ek in my jaarlikse verlof weer kan gaan vir gastroskopie en kolonoskopie. Ek wil u graag ook laat weet dat my skoonmoeder op 26/09/2011 oorlede is wyl sy nog met radioterapie behandeling besig was.
Vriendelike groete
Charlotte

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Charlotte

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie jammer om van die afsterwe van jou skoonmoeder te hoor. Sterkte aan jou en die familie.

Dit sal 'n goeie idee wees om die gastroskopie en kolonoskopie te herhaal.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement