advertisement
Question
Posted by: Charlotte | 2011/06/04

abdominaal

Hi Dr Anrich
In 2007 is ek opgeneem met erge maagpyn en pyn in my linkersy. " n Kolonoskopie het divertikulose gediagnoseer en ''n gastroskopie is ook gedoen. Ek hoop die woord is korrek, helicobacter infeksie in my maag is met bloedtoetse ens vasgestel. Ek kry van tyd tot tyd divertikuliitis en dit is baie pynlik, ek gebruik ook antibiotika sedert 2007 op gereelde basis vir die onsteking in my maag. Hoe minder ek eet hoe beter voel ek. Ek is nou al redelik keelvol vir hierde gedoente, gaan dit so bly vir altyd? Jou opinie word opreg waardeer. Groetnis!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Charlotte

Ek stel sterk voor dat jy weer 'n gastroenteroloog konsulteer, sodat hy/sy kan vas stel of jou probleem direk verwand is aan divertikulitis is en of daar moontlik 'n chirurgiese oplossing is.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement