advertisement
Question
Posted by: Luani Schoeman | 2012/08/20

Aanvulling vir kinders

Goeie dag,
my seun is 11 en weeg 70kg. Hy is groot gebou en lank en fris. Hy het egter baie breke opgedoen hierdie jaar met die rugby. Is daar ''n aanvulling wat ek vir hom kan gee om sy bene te versterk. Ek weet hy is besig om baie vinnig te groei en dat dit ook ''n invloed kan hê .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Luani
Jy moet sorg dat hy genoeg en gebalanseerd eet. Hy is groot vir 11! Hy moet ook asb genoeg kalsium inneem- omtrent so 1000mg/dag of 3 suiwelporsies. Genoeg protein en ook 'n verskeidenheid van vitamiene en minerale.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012/08/28

Hello Luani
Jy moet sorg dat hy genoeg en gebalanseerd eet. Hy is groot vir 11! Hy moet ook asb genoeg kalsium inneem- omtrent so 1000mg/dag of 3 suiwelporsies. Genoeg protein en ook 'n verskeidenheid van vitamiene en minerale.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement