advertisement
Question
Posted by: Lizette | 2011/05/17

Aanhoudende Karkatjie in oog

Middag Dokter,

Ek is 30 vroulik en volgens my heelwat gesond. Ek is al vir 22 jaar n vegetarian. My probleem is dat vir die laaste vier jaar kry ek aanhoudende karkatjies dis altyd net in my linker oog. Die karkatjie kom my oog swel op en dan gaan hy weg met salf en dan net ''n paar weke later is daar weer n karkatjie. Dit is partymal nodig dat ek my huisdokter sien wanneer die karkatjie nie weg gaan nie dan gee hy my oog druppels vir pyn en ''n oog druppel antibiotika. Is dit normaal om so baie karkatjies te kry net in een oog en wat is die rede vir dit. Gewoonlik as ek die karkatjie het dan het ek permanent erg kop seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizette

Dit is nie normaal nie en die herhaalde infeksie kan deur klein areas van fibrose wat ontsteek veroorsaak word. 'n Ander rede kan 'n verlaagde immuniteit wees, soos in diabetes gesien. Vra jou dokter vir spesiale ondersoeke, sodat die infeksies optimaal behandel kan word om herhaling te voorkom.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement