advertisement
Question
Posted by: Purrsnikkitty | 2011/01/10

Aanhoudende hoes en ander simptome

Ek is ''n vrou van 30, ek het al verlede jaar teen die einde november begin hoes, ek was nie dokter toe nie want my medies was uitgepit. Vandag hoes ek nogsteeds net bietjie minder maar nou soms as ek asem haal is daar ''n vreemde slym roggel geluid, ek is altyd uitasem en selfs om net te bad is te veel moeite en laat my uitasem. Ek kry soms skielike duiseligheid, hartkloppings, my bloedruk stuig soms so hoog as 170 oor 120 met my hart wat 118 keer klop. Ek het alreeds barlow sindroom (hart kondisie) en SVT hoekom kan ek nie ophou hoes en van die roggel geluid ontslae raak nie dit is net somtyds daar en ek rook nie eens nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dear Purrsnikkitty
Hoes en vog op die longe (wat die roggel kan veroorsaak) kan 'n teken wees van vroee hartversaking of 'n chroniese bronchitis. Ek dink regtig jy moet maar 'n dokter sien vir 'n ondersoek want x/strale van die borskas is waarskynlik nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/10

Dear Purrsnikkitty
Hoes en vog op die longe (wat die roggel kan veroorsaak) kan 'n teken wees van vroee hartversaking of 'n chroniese bronchitis. Ek dink regtig jy moet maar 'n dokter sien vir 'n ondersoek want x/strale van die borskas is waarskynlik nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement