advertisement
Question
Posted by: Lena | 2010/07/03

Aanhoudende Hoes

My 8 jarige dogtertjie het ''n aanhoudende droe hoes veral soggens en saans - nou vir so 2 weke. Wat kan dit verlig ASB

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

dit klink soos 'n post nasal drip. Jy kan Cataro van Natura en Jut U sin van Reckeweg gebruik. Laat sy ook minder suiwel en wheat eet - dit maak meer mucous.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: christene | 2016/07/25

Hello Ek het al meer as 3 maand n neus loop . Ek het vanoggend op gestaan met n kraperige droe hoes . Dit het later erg begin raak dit het begin seer raak as ek hoes . Soos n pynelike hoes maar dit pyn in my keel en bors as ek hoes . As ek meer as eenkeer hoes dan begin my oe te traan Help asb Dankie

Reply to christene
Posted by: Anonymous | 2016/04/13

My ma het 9 maande terug 'n beroerte gehad (oorkruis). Sy't 6 jaar terug 'n hartomleiding gehad. Sy is 'n diabeet, sy het op die oomblik 'n aanhoudende hoes, sys reeds getoets vir TB, maar was negatief. Het jy dalk raad vir die hoes asseblief.

Reply to Anonymous
Posted by: zelda | 2016/03/12

My seun is 7 jaar oud en hy hoes nou al vir 3mande gaan een dit raak glad n probleem in die klas ek het allis probleer gee raad ASB.

Reply to zelda
Posted by: zelda | 2016/03/12

My seun hoes nou van desembe AF en is nou 3mande later en is sy eerst jaar op skool sy onderwyser raak glad kwaat vir my kind wat so hoes ek het al all is probeer

Reply to zelda
Posted by: cinta | 2015/11/03

N paar weke het my dogtertjie begin hoes ons is nou al omtrent by so ses weke, so 3 weke terug het my ander seun begin hoes en omtrent so 2 weke terug my ander seun tussen hulle is nou al verskeoe behandelings gedoen maar steeds hou die hoes nie op nie en word nie beter nie, enige raad?

Reply to cinta
Posted by: Anonymous | 2014/07/29

Ek hoes al 10jaar lank baie erg. Alle reuk laat my hoes. Soek raad asb margare

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/29

Ek hoes al vir 10 jaar baie erg

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement