advertisement
Question
Posted by: L | 2009/09/09

aanhoudende hoes

ek het griep gehad omtrent 8 weke terug en dit het ook n tyd gevat om oor te gaan, maar nou het ek n skielike irriterende hoes wat sommer net ewe skielik begin en dan hou ek een met hoes tot ek naar word. ek het hoesgoed soos benylin met codiene en alchopholex gedrink die ander een se naam kan ek nie onthou. tans drink ek borstol en ek hoes nog steeds. help my asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo L
Laat jou dokter liewer kyk - jy het dalk nog 'n post nasal drip of jy het dalk 'n asmatiese bronchitis ontwikkel. Dit mag dalk help om iets soos Deselex te neem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement