advertisement
Question
Posted by: TB | 2009/10/01

AANDAG RIKA JACOBS : Subject: galbult uitslag

Rika, ek het sowat ' n maand gelede by ' n dokter uitgekom (uiteindelik) wat na my geluister het oor my galbulte. Ek was baie siek en die dr het uitgevind dat ek ' n auto-immune siekte het. Daar is bepaalde bloedtoetse wat daarvoor gedoen moet word. Jou dogter moet by ' n dermatoloog kom en gou ook. Moenie weer kanselleer nie, want hy gaan ook bloedtoetse doen al is daar geen bulte nie. Ek het ' n baie erge graad en is tans op chemoterapie om dit onder beheer te bring. Ek het presies dieselfde simptome gehad. ' n Dermatoloog is maar die beste. PS: alles kan ook regtig nie voor die deur van stres gelê  word nie. Ek is al so siek vir die verskoning! Sterkte

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

?????

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement