advertisement
Question
Posted by: mama | 2008/08/20

AANDAG Chris IN: Grommits

Hi Chris, jissie baie dankie vir jou uitstekende verduideliking van die proses! Ek is heel in my skik met jou antwoord. Dit is my droom om nie meer vir hom medisyne te gee nie. Hy is al van 4maande af (hy is nou 2 en half) chronies op medisyne. DIT IS SO FRUSTEREND! Ek is maar heel skrikkerig hoor...ek dink enige ouer voel maar so vir die eerste keer. Want spesialis het boonop gesê  hy sal dalk die adenoids ook moet verwyder as dit vergroot. Aaargh ek wil nie hê  my kind moet pyn hê  nie. Ons sal maar sien wat lewer die tyd. En bid bid bid.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chris | 2008/08/20

Haai. Ek is bly jy het verstaan. Dit is soos wat die ONK spesialis verduidelik het. Ek sien dat cyberdoc ook geantwoord het en verskil nogal baie met myne. Hoe dit ookal sy - Laat die grommits insit. Gewoonlik saammet die grommits haal hulle die adenoids ook uit - en ook as hulle die mangels uithaal. Adenoids is soos die grommits - nie seer nie en bring groot verligting vir jou kind! My seun was ook van omtrent 2 maande af op medisyne tot ek die grommits laat insit het op omtrent 1 jaar. Jou kind sal regtig nie pyn hê  nie.

Reply to Chris

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement