advertisement
Question
Posted by: Annie | 2009/07/14

Aandag: C insake vraag 3648

Hi C, dankie vir jou insit. Ek sal hom definitief laat toets as hy ouer is. Maar wat doen ek nou in die meantime? Ek het hom verlede jaar by die pediater gehad en sy het vir hom hordes medisyne voorgeskryf en het voorgestel ons moet hom laat toets vir allergiee maar dit het niks opgelewer nie... Ek gee vir hom camomile tee ook snags maar dit het ook hul " touch"  verloor. Wat staan my te doen om Melotone in die hande te kry? Moet hy eers weer dokter toe gaan vir ' n konsultasie? Is hy te jonk daarvoor?

Dankie vir jou raad C

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I think Melatonin is currently one of those odd substances that sneaks past the regulations that require any drug to be proved safe and effective, by pretending that its not a drug but a food supplement. Thus we don't prescribe it, but it may turn up among other odd supplements in that sort of store.
As those who profit by selling Melatonin havent done such research, I don't know whether it has been shown to be safe in children. I don't believe any product that calls itself "natural" --- unless the capsules actually grow on trees --- for the chemical inside it to be isolated and concentrated, etc., is no more natural than making any oher drug. Also, cyanide and arsenic are entirely naturally occurring, but terribly dangerous. So "Natural" is a weasel word.
And C is right that melatonin is no a sedative or a specific sleep inducer --- natural melatonin in the brain is produced in relation to our degree of exposure to the light, and is involved in the whole sleep / wake cycle, so it has been used especially in people travalling long distances by air, who get jet lag

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Annie | 2009/07/15

Hi C, baie dankie vir jou terugvoering,ek gaan dit definitief met my man bespreek, ek het gister Melotone gegoogle en gesien dat ek ja antwoord op die meeste vrae (hys humeurig en raak gou frustreerd) ek dink hierdie middel kan net wonders verrig. Waar kry ek die naaste Sporton dealer in die hande. ek is in George

Reply to Annie
Posted by: C | 2009/07/14

Jammer, wil net ook vir jou noem dat Melotone nie ' n slaapmiddel is nie. Die produk maak net jou kind ' n bietjie rustiger wat dan natuurlik help met die konsentrasie en beter slaap. Dit is nie gewoontevormend nie.

Reply to C
Posted by: C | 2009/07/14

' n Dokter hoef nie Melotone voor te skryf nie. Jy dan dit slegs by Sportron kry (koste as ' n lid is R235,00 en as jy nie ' n lid is nie R290). Aansluitingsfooi om lid te word R50,00 of iets. Ek dink jy kan dit gebruik van ' n baie jong ouderdom af aangesien dit ' n natuurlike produk is, bevat basies net natuurlike visolies en al daai goed wat die brein kos gee, ook baie Vit C. Ons noem dit " breinkos"  en my seuntjie ken dit ook as sy breinkos! Dit hou 2-3 maande, maar dit help hulle defnitief. Die moeite werd om te probeer. Ek glo nie aan Ritalin nie en dit is nie vir my ' n opsie nie, tensy my kind werklik buite beheer is.

Reply to C
Posted by: Phil | 2009/07/14

My seun is ook getoes vir alergiee omrede hy al so baie probleme met sy ore gehad het...sinus en en en...
Sunimax vir alergiee het vir my ook wondere verrig, want dit droog die ore op en maak die neusies oop.. Over the counter...try dit ook... En skuif die op staan tyd heelwat vroeer, met geen slapie in die middag.. Basic advies ek weet...maar worth a try..

Reply to Phil

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement