advertisement
Question
Posted by: Racoon | 2010/06/21

Aan: Weet nie meer nie Re Von Willebrands

Watter tipe Von Willebrands het jy? ek het 2A en dit is eers gediagnoseer toe ek 34 jaar oud was met my eerste swangerskap - tot dan toe baie swaar en lank menstruasie gehad. Wat vir my die groot verskil gemaak het is dat ek heeltemal moes ophou om enige medikasie te neem wat bloeding kan vererger, soos Disprin, Voltaren, Myprodol, Ibuprofen, ens ens., asook alle olie supplemente soos Vit E, St John''s Wort ens. Al pynpille wat mens kan gebruik is Panado en Synap Forte. En slegs wyn en bier kan gedrink word en geen harde alkohol nie.
Ek gebruik nogsteeds Cyclokapron wanneer my menstruasie begin, maar dit het verkort van 3 weke tot 5 dae elke maand toe! Die Mirena was ''n disaster vir my, maar hoor maar wat jou gynae se.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo julle
Die Mirena is veronderstel om menstruasie lig tot niks te maak maar dit werk nie vir alle vrouens nie. Volgens hierdie artikel is die kombinasie pil eerste keuse, dan Mirena en dan Desmopressin: http://www.nhlbi.nih.gov/guidelines/vwd/4_managementofvwd.htm
Groete
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: CD again | 2010/06/21

Probeer Dr Schwyzer 011 488 3294?
Dr Bets

Reply to CD again
Posted by: WEET NIE MEER NIE | 2010/06/21

DOKTER HET MY GEDIAGNOSEER OP 24 MET MY TWEEDE KIND WAS AMPER DOOD MET EERSTE MOES BLOEDOORTAPPING KRY WOU NIE OP HOU BLOEI NIE DOKTERS HET NOG NIE VIR MY GESE WAT SE TIPE HET EK NIE DIS HOEKOM EK ''N DOKTER SOEK EN AL WAT EK KRY NIKS HET HEAMOTOLOGIST GEBEL IN JOHANNESBURG EN ALMAL SE VIR MY HULLE WERK NET MET BLOED NIE PASIENTE NIE SO EK SUKKEL OM DR TE KAN SIEN EK IS OOK GESE GEEN SUURLEMOEN SAP OF ASYN GEEN PILLE WAT MY DOKTER MY NIE GEE NIE EK DRINK PONSTAN VIR PYN EN EK GEBRUIK OOK ''N PIL WAT BLOEDING STOP MY NIE VRAE WATSE EEN DIT IS NIE

Reply to WEET NIE MEER NIE
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/21

Hallo julle
Die Mirena is veronderstel om menstruasie lig tot niks te maak maar dit werk nie vir alle vrouens nie. Volgens hierdie artikel is die kombinasie pil eerste keuse, dan Mirena en dan Desmopressin: http://www.nhlbi.nih.gov/guidelines/vwd/4_managementofvwd.htm
Groete
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement