advertisement
Question
Posted by: Eugene | 2009/04/27

Aambuie

Hi dr, ek was by die dr gewees die 1ste keer. Hy het my ondersoek en die volgende voorsgeskryf:
Uniroid HC en Fucibet cream.
Die pille en salf het wel gewerk vir so maand maar toe alles opgebruik was, het my aambuie weer teruggekom.
Ek was nou weer by die dokter en sy het gese ek moet nou Anusol plus HC suppositories, Anusol plus HC ointment en Flybogel Orange granules gebruik. Ek drink ook baie water, min koffie en tee, eet net bruin brood. Wat moet ek doen, die nuwe pille ens kry of eerder na ' n ander dr toe gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Eugene

Jy kan 'n algemene chirurg konsulteer om die aambeie te laat verwyder. Deesdae is die prosedure redelik pynloos en nie so ongemaklik soos in die verlede nie.

Die medikasie kan wel verligting bring, maar moontlik nie die aambeie oplos nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement