advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/01/27

Aambeie

Dokter, wie is die beste persoon om te gaan sien vir ''n ondersoek oor my aambeie? ek is 34 en het dit gekry (in en uitwendig) met my kinders se geboortes en nou bloei dit aanhoudend en soms lyk die bloed donker en oud ook. Ek menstrueer nie.

Moet ek iemand daarvoor gaan sien of is daar ''n roompie wat ek kan aansit vir aambeie?

Baie dankie, ek waardeer u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Ek dink soos jy beskryf moet jy eerder 'n dokter sien - 'n sjirurg is die regte tipe spesialis. Vra jou huisdokter om jou te verwys
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/27

Hallo Karen
Ek dink soos jy beskryf moet jy eerder 'n dokter sien - 'n sjirurg is die regte tipe spesialis. Vra jou huisdokter om jou te verwys
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement