advertisement
Question
Posted by: Butterfly | 2010-10-07

Aambeie

Hallo Dokter,

Dis alweer ek... baie jammer oor dit.

Ek wil net asb. weer u advies hê . Ek het inderdaad myself verbeel.... die aambeie gaan nie weg nie. Dis steeds daar - dieselfde grootte, met geen pyn.
Sal u aanbeveel dat ek dit " anyway"  maar laat uitsny... siende dat dit nog daar is? Ek kan so met die lewe, maar ek weet nie of dit maar net weer pynlik gaan raak op stadium nie. Wat is die kanse dat dit weer pynlik gaan word?

Baie dankie vir u moeite,
Butterfly

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Butterfly
Die kanse dat dit weer seer gaan word is omtrent 100% - so operasie is die enigste permanente oplossing.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-07

Hallo Butterfly
Die kanse dat dit weer seer gaan word is omtrent 100% - so operasie is die enigste permanente oplossing.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement