advertisement
Question
Posted by: Bertha Joubert | 2010/10/05

Aambeie

Ek het interne aambeie wat eers +_ 1x per maand gebloei het maar deesdae is dit byna elke 2de of 3de dag. Was vroeer hierdie jaar vir ''n deeglike ondersoek en kolonoskopie. Dit is nie werklik pynlik nie maar baie lastig. Help, asseblief!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bertha
Jy kan Proctocedyl probeer maar miskien is 'n operasie 'n meer permanente uitweg?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/06

Hallo Bertha
Jy kan Proctocedyl probeer maar miskien is 'n operasie 'n meer permanente uitweg?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc
Posted by: Butterfly | 2010/10/05

Hi Bertha... wil jou net sê  dat ek ook interne aambeie het en nou moet ek volgende week vir `n operasie gaan om dit te verwyder. Myne het uitgekom en wil nie weer terug nie... dis baie pynlik.

Myne het ook altyd gebloei... ek weet hoe jy voel - sterkte!

Reply to Butterfly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement