advertisement
Question
Posted by: skaam | 2010-04-12

?aambeie

Dokter,

Dit is eintlike ''n dom vraag vir ''n netelige kwessie. Ek het aambeie in my swangerskap ontwikkel. Vir ''n jaar het dit nooit gepla nie, maar die laaste 3 weke is ''n nagmerrie. Met elke stoelgang is daar helder bloed as ek my afvee. Van verlede week af het ek so pyn as ek ''n stoelgang passeer dat ek liewer lus voel om te knyp.
Ek is nie hardlywig nie -eet baie vrugte en drink baie water.

Wat stel u voor?

Ek is egter ''n enkelma, en ons is so besig by die werk dat ek nie kan wegbly nie.

Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Skaam
Probeer Proctocedyl setpilletjies en of room. Ek weet dit klink snaaks maar ysblokkies in 'n waslap op die area help ook om die aambei te krimp en swelling en pyn te verminder. Gebruik 'n stoelgang versagter soos Lactulose tot dit beter is. As die proctocedyl nie help by die 3de dag nie moet jy dalk maar dokter toe gaan, soms moet dit maar uitgesny of gekouter word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-04-13

Hallo Skaam
Probeer Proctocedyl setpilletjies en of room. Ek weet dit klink snaaks maar ysblokkies in 'n waslap op die area help ook om die aambei te krimp en swelling en pyn te verminder. Gebruik 'n stoelgang versagter soos Lactulose tot dit beter is. As die proctocedyl nie help by die 3de dag nie moet jy dalk maar dokter toe gaan, soms moet dit maar uitgesny of gekouter word.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement