advertisement
Question
Posted by: Tom | 2008-11-03

Aambeie

Hi
Ek het al redelik lank klein inwendige aambeie, maar n redelike groot uitwendige aambei het nou ontwikkel. Kan die aambei verklein/genees word met salf of kan dit net chirurgies verwyder word? Watter salf is die beste om te gebruik? Die aambei ontsteek en dit is baie ongerieflik
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tom
probeer Scheriproct, dit gaan dit net verklein, enigste manier om dit weg te kry is met chirurgie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: paul | 2008-11-03

hi Tom, jy moet dit as n allerlaaste uitweg kies om jou aambeie chirurgies te laat verwyder. Dit is n pyn wat jy nie kan beskryf nie veral as die chirurg droog gemaak het. Ek is 2 maande terug gedoen en ek sukkel nou meer en dit bloei ook meer. Kry net n goeie dok en n paar panamor inspuitings want mens baljaar omtrent in die badkamer. Sterkte ou maat

Reply to paul
Posted by: paul | 2008-11-03

Reply to paul

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement