advertisement
Question
Posted by: Trix | 2008/09/16

Aambeie

Ek wil weet of dit my aambei is wat bloei of kom dit van my dikderm af. Ek het bloeding as ek stoelgang het, dis nogal hewige bloeding, van verlede week af was ek redelik naar en het selfs opgegooi. Sukkel ook met lae rugpyn, maar het my rug seer gemaak met bokse wat ek opgetel het, dr sê  my sacrum is ontsteek, voltarins en pynpille help nie, is daar iets anders wat kan help om dit te genees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Trix
'n hewige bloeding moet ondersoek word onder narkose met 'n sigmoidoskopie deur 'n gastroenteroloog. Aambeie bloei blertse op die toiletpapier maar nie dat dit spat in die bak of met stoelgang meng nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/10

Ek het interne aambeie wat redelik baie bloei al gaan ek badkamer toe om te urineer. Daar is soms baie bloeding al urineer ek net. Daar is ook bloeding op die toiletpapier en ook in en teen die bak asook in die water. Ek het al setpille gebruik en salf bir inwendig maar is hlafnie beter nie. Fit is baie pynlik! Wat is volgende???

Reply to Anonymous
Posted by: Lizelle | 2015/08/24

Ek sukkel met n aambei redelik lankal so 6mnde maar laas week het ek n ontsettende geweldadige pyn gehad gedink dis n oviriale sist wat gebars het ek het hewige lae rugpyn en lae buikpyn en bloei hewig op die toilet! Help asb

Reply to Lizelle
Posted by: Cornelia | 2014/06/05

Hi ek soek hulp en raad asb, my man het ñ ambei wat gereeld bloei, deesdae bloei hy baie erg. Wat kan hy doen sodat die bloeding kan stop? Enige raad sal waardeur word dankie, 0762187407 whatsapp my gerus. Dankie

Reply to Cornelia
Posted by: Anonymous | 2013/10/26

Goie dag. Ek het n knop daar,ni seker of dit aambeie is die,dis al n rukkie daar maardis gladnie seer of enigeiets ni,toe ek nu badkamer toe gaan en afvee toe bloei dit, ek wil net weet of ek moet bekommerd wees daaroor of is dit maar normaal en wat moet ek doen om die knop weg te kry?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement