advertisement
Question
Posted by: EE | 2008/07/24

Aambeie

Ek het ' n vreeslike gejik in my anus en ek is te skaam om dokter toe te gaan.

Hoe weet ek dat ek aambeie het en wat kan ek daarvoor gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi EE
kyk maar met 'n spiëeltjie: aambeie voel soos sagte bobbels om die anus en kan soms bloei as jy afvee. Dit lyk soos donkerrooi tot blou pers druiwekorreltjies. Anusol room sal gewoonlik help.
as die vel net rooi en geirriteerd lyk, kan dit dalk 'n tipe ekseem wees - dan kan jy Fissan paste probeer
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: hi | 2013/08/25

Ek wil net hoor. Dit is so klein harde klip harde pers ding by my anus. Ek het hom nou al n week. Dit lyk amper soos n groot moesie. Dis verskriklik seer hy is so enjie van my anus af. So terug druk is nie n opsie nie. Sal hy self weg gaan of moet ek dokter toe gaan.

Reply to hi
Posted by: Gerda | 2013/08/01

Ek het ook sagte bobbels, maar nou is daar ook 'n harde balletjie wat beweeg as ek salf aansmeer. Aangesien ek al vir ovaria kanker behandeling gekry het wil ek net graag weet of die harde knoppie gevaarlik kan wees Baie dankie

Reply to Gerda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement