advertisement
Question
Posted by: Nols | 2012/03/28

Aambei

Middag

Ek wil net weet of daar `n goeie tuis medikasie is vir `n aambei waarmee ek nou al die afgelope week mee sukkel.Dit het net skielik gebeur na `n maagwerking.Dit is so groot soos `n albaster en is regtig seer en ongemaklik,Snags kan ek nie slaap nie want die ongemak en pyn hou my wakker.Ek het `n mediesefonds en dokter, maar is te skaam om te gaan.

Dankie en geniet u dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nols

Moenie skaam wees om jou dokter te konsulteer nie. Dit klink asof jou aambei redelik getrombotiseerd is en daarom is daar geen oor die toonbank medikasie wat ek kan voorstel nie. Jy sal jou dokter vir 'n ondersoek en moontlike verwydering van die bloedstolsel moet konsulteer. Dit sal vinnige verligting bring en die dokter kan setpille en rome voorstel vir verdere behandeling.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Nols | 2012/04/12

Dankie dok en die ander persoon.Sal maar die kwak gaan sien.

Reply to Nols
Posted by: xyz | 2012/03/29

Nols ek gaan liewer na ''n dokter wat hierdie so algemeen is as om te eet as om met die pyn te sit.Jy kan by die apteek gaan vra vir Anusol of Preperation H, hierdie is middel vir aambeie Sterkte

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement