advertisement
Question
Posted by: Yvette | 2009/02/11

A Vogel - Immunoforce

Hi daar,

Ek het twee dogtertjies - een 2.5 jaar en een 7 maande. Ek wil weet of hulle nog te klein is vir A Vogel se Immunoforce. Ek en my man drink dit elke Maart so net voor die winter en dit help dat ons nie siek word nie. Die meisiekinders is albei in die kleuterskool en is meer siek in die winter as gevolg van al die ander siek kinders as wat hulle gesond is. Ek wil graag die winter vir hulle help sodat hulle nie weer so siek word nie.

Indien hulle te jonk is vir Immunoforce, is daar iets anders wat ek vir hulle as voorkomende middel kan gee? Die oudste een drink Viral Guard en die baba drink Creche Guard as daaglikse aanvulling.

Groete
Yvette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Yvette

Vir die enetjie van 2.5j kan jy helfte van die volwasse dosis gee. V vir die baba sal ek dit nie nou al aanbeveel nie - vir haar behoort die creche guard vir eers genoeg te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement