advertisement
Question
Posted by: Annatjie Fourie | 2014/01/22

Seer hakskene soek dringend hulp of raad

My man het van so maand en n half gelede seer hakskene. Elke oggend as hy opstaan is dit onstettend seer, baie ongemaklik voel vir hom soos tandpyn die pyn gaan nie weg nie, loop baie moelik. Hy is n boer, so hy is baie op sy voete. Ons het eers gedink dit is skoene ander skoene gekoop maar dit bly seer, party oggende is dit beter ander dae baie erger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement