advertisement
Question
Posted by: rosa | 2013-10-01

Q.

Results on "ek drink die vlg kroniese medisyne.lexamil 10mg,metfor fc 500.eltroxin 0.1mg eltroxin 0.05mg,omez 20,spiractin 25mg.sal ek gewig verloor met duromine?asb help my!" (

Results on "ek drink die vlg kroniese medisyne.lexamil 10mg,metfor fc 500.eltroxin 0.1mg eltroxin 0.05mg,omez 20,spiractin 25mg.sal ek gewig verloor met duromine?asb help my!" (0

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc
- 2013-10-06

Rosa

Duromine sal ongelukkig interaksies met jou kroniese medikasie he. Ek stel voor dat jy 'n endokrinoloog konsulteer om vas te stel of jou skildklier funksie goed beheer is. Verder stel ek ook voor dat jy 'n dieetkundige vir 'n lae kilojoule dieet konsulteer en ten minste 5 keer per week vir 45 minute kardiovaskulere oefening doen. Die oefening sal baie goed wees vir jou gemoed en ekstra kilojoules verbrand.

Dit is wel baie belangrik om vas te stel of jou skildklier funksie goed beheer word. Die dokter sal ook ander toetse doen om toestande soos insulien weerstandigheid uit te skakel. Insulien weerstandigheid kan beslis keer dat jy nie gewig verloor nie.

Groete


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement