advertisement
Question
Posted by: Sara | 2013-03-25

Pyn in regter lies

Ek ondervind sedert donderdag geweldige pyn in my regter lies en as ek loop. Ek is 66 jaar oud het artritis in my hande en ondervind soms lae rugpyn is 66 jaar oud en het 'n volle histerektomie gehad. Gee asseblief raad. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement