advertisement
Question
Posted by: R | 2014/01/23

Pyn in heupe voor

Ek kry vreeslike pyne in my heupe aan die voorkant. Soms gaan die pyn ook af in my bo bene en ook onder my kniee. Vroeer jare het eg agtergekom as ek enige iets rooi eet of drink het ek sootgelyke pyne gekry maar in al my "joints". Nadat ek van die pil af is en gesteriliseer is het ek nie weer sulke pyne gekry. Nou skielik is die pyn terug maar nie meer in die "joints". Ek is in my laat 30's, slank en gesond. Ek gebruik geen medikasie. Die pyn is redelik erg en hou my saans uit die slaap. Ek sukkel ook deesdae baie met hoofpyne. Wat kan die moontlike oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement