advertisement
Question
Posted by: Marisa | 2013-05-10

PROBLEEM MET TIENER DOGTER

My dogter is 16jr.Word 17.In laaste tyd gee sy ons baie probleme.Sy raak vreeslik rebellies.Ek is ñ senu lyer en die dinge werk vreeslik op my.Dis ook nie asof my man vreeslik help nie.Ek dink hy vererger dinge.Waar ons bly is dit baie afgelee.Sy het ook nie veel vriende in die village(waar maatskappy se mense bly) nie. Sy gaan skool 50km van hier af.Dis die naaste.Sy sukkel om te verstaan dat ons nie net daai kant toe kan ry nie.Soms moet my man laat werk.Al haar virende is naby die skool.Hulle bly in daai omgewing.Om haar net na party toe te vat en gaan haal kos ons baie petrol.Maar sy verstaan dit nie.Sy voel vreeslik vasgedruk hier by die huis.Ons is nie mense wat baie uitgaan nie.En duidelik is sy anders. As ons se ons kan nie word sy vreeslik kwaad.Wat haar pa weer in dui sit.Dan kla sy by my oor hom en hy by my oor haar.Die stres vang my nou regtig baie.Syt vanaf 17 Maart 2 black berrys verloor.Die een is 17de Maart oop skoolbus gesteel en week terug het haar pa ander een stukkend gegooi.Hyt gese sy mag nie sel by haar he as sy van skool afkom nie.Omdat sy omtrent permanent op hom is.Toe kom hy laas Vrydag op haar af met sel.Toe gooi hy hom stukkend.Dis kontrak fone. Sy luister nie na redenasie of verstaan nie verduidelikkings.Haar pa laat haar nerens gaan of vriende kry of kuier.Praat nie eers van oorslaap.Ek weet hoe sy moet voel.Praat ek met hom word hy kwaad vir my en soms so dat ek bang voel.Ek is Eleptiese lyer en ook hoe bloeddruk.Bekommerd wat hierdie stres kan doen.Al tot gewonder of dinge nie beter sal wees as ek nie hier is.Selfs hel sal beter wees as een waar ek nou is.Ek sit met twee hardkoppige,dink aan hulself tieners'.My man natuurlik 2de een.Net soos tiener.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement