advertisement
Question
Posted by: LULU79 | 2017/11/17

Ongediagnoseerde hoofpyn

Ek kry vir ongeveer die laaste 3 maande n erge hoofpyn wat kom en gaan op n gereelde basis maar net aan die een kant van my kop. Bokant my linker oog tot bokant my linker oor. Soms sit dit om in megrain. en soms verdwyn dit net so vinnig as wat dit gekom het. Ek het n neuroloog gaan sien wat EEG, CT scan en MRI laat doen het wat volgens neuroloog normaal is. Neuroloog het ook n LP gedoen en ook later n bloodpatch. Al wat met die hordes toets na vore gekom het was dat VIT D baie laag was. Ek is op 10000 eenhede Vit D geplaas vir 3 maande en ook op Vasomil 80mg 2 keer per dag. Aangesien hul vermoed dat my bloeddruk met tye skerp stuig. Maar nog sit ek met hoofpyne. Waarna kan ek nog kyk angesien ek reeds my dieet verander het na Lae GI en ook vermy ek Kaffiene en suiwel. enige raad sal welkom wees. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert
- 2017/11/19

Beste Lulu,

As jou neuroloog nie kan vasstel waarvandaan kom die pyn, dan is dit nie 'n neurologiese probleem nie. As daar vasgestel is dat daar nie n neurologiese problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

 Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.theheadacheclinic.net

 Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement