advertisement
Question
Posted by: Onseker mamma | 2014/04/11

Onderhoud

Ek is 'n getroude vrou met 'n buite egtelike kind by 'n getroude man. Niemand weet die waarheid, want daar is ander kinders betrokke. Hy weet dat ek alles sal doen om die geheim te bewaar en daarom weet hy ek sal hom nie dagvaar vir onderhoud nie, want dan kom die waarheid uit. hy betaal wel ietsie oor per maand, maar ek voel hy kan meer bydra. Wat is die minimum onderhoud. Die kind is in 'n voldag dagsorg ook.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement