advertisement
Question
Posted by: Samantha | 2015/02/04

Kidney pipe narrowing

Goeie Dag Ek het so bietjie raad nodig oor n siekte wat vier van ons vrouens by die werk getref het. Eerste geval een van die dames het uitgevind nie een van haar twee niere funksoneer meer nie en is op dialise. Die ander drie van ons het nierpyp vernouing gehad waarvan die dokter ons nierpype weer oop gemaak het. Nou wil ek graag weet wat is die oorsaak van die probleem want ons kry nie regtig antwoorde nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement