advertisement
Question
Posted by: susan | 2017/09/22

Kan my 13 jarige meisiekind bors kanker kry

My dogter het knoppe in ha borste so groot soos n mielie pit.En sy moun dis seer.Dit pyn.En sy veloor vinnig gewig.Wat kan dit wees.Sy het dit nou al 5maande en antibotika vat dit nie weg nie.Gee raad asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2017/09/25

Hi Susan

Dit is moontlik dat dit fibroadenose kan wees - dit is wanneer daar nie-kwaadaardige knoppe in die borste ontwikkel as gevolg van die hormone wat besig is om die verander. Ek dink wel dit sal die beste wees om haar te vat vir n sonar van die borste, net om seker te maak wat die oorsaak van die knoppe is. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement