advertisement
Question
Posted by: Marlize van Zyl | 2013-02-25

KLOPPENDE REGTER OOR

My regteroor het begin klop. Ek het ons GP besoek en hy het gese vog agter die ore. Meds is gege ek het gedrink en wow die klop was weg. Nie vir lank nie toe begin dit weer. Toevallig by my werk het iemand dieselfde probleem. Ek het dit toe op die proef gestel - suiker uitgeskakel - oor klop nie. Sodra ek suiker gebruik, klop my oor. Aanvaar ek dit en gaan aan of het ek nodig dat iemand (Dr) dit bevestig? Hoor graag van u. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement