advertisement
Question
Posted by: Karien | 2013-04-25

Hoë bloeddruk pil veroorsaak irretasie in keel wat ly tot hoes.

Watter raad is daar. Kliniek het nie elke maand dieselfde pille nie. Wat kan op die langduur gebruik word vir die hoes/irretasie. Ongelukkig nie fondse om ander pille by apteek te koop nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: poly | 2013-06-17

ek lui aan hoe bloeddruk en is op Coversal van gister af loop ek met n dronk kop wat kan help asb

Reply to poly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement