advertisement
Question
Posted by: Riaan van Graan | 2017/11/22

Hi dr Ek het dieselfde as die persoon, maar Kan nie I reply sien nie

QUESTION POSTED BY: M | 2013/09/30 Hoofpyne, duisligheid, bewerig, moegheid, word bleek Goeie Middag. Ek het die afgelope tyd vreeslike hoofpyne en duisligheid, voel amper permanent sleg en sodra ek so begin voel dan raak ek bleek en my hande begin sweet. Ek het laasweek my huisdokter gaan besoek en hy het voorgestel dat ek my bloedsuiker laat toets. Ek het 'n vastende bloedtoets laat doen en die uitslae wys alles is normal. Ek kan nie verstaan hoekom ek so voel nie en dit voel of dit meer gereeld begin gebeur, my oe is ook wasemrig en met tye sien ek net "blur" voor my. Is daar dalk enige raad ? M

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert
- 2017/11/22

Beste Riaan,

Al die simptome kan met hoofpyn gebeur. As die hoofpyn suksesvol behandel is dan is daar 'n goeie kaans dat die ander simptome sal bedaar.

Dit is belangrik dat u n mediese ondersoek deur deskundiges laat doen om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

 

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.theheadacheclinic.net

 

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 011 484 0933 (Johannesburg, Kaapstad).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement