advertisement
Question
Posted by: Minnelise Bruwer | 2014/01/13

Help asb met bloeding onder vel

Hallo my verloofde werk by n konstruksie maatskappy en het vandag agter gekom dat sy enkels geswel is asook dat dit bloedrooi onder die vel is en baie pynlik. Gee my raad asb oor hoe n mens die pyn kan verlig asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement