advertisement
Question
Posted by: | 2014/05/19

Hart probleme

Hartritme is uit. Kan nie hart skok doen nie, te groot gevaar vir bloedklont deur die hart. Twee hart kleppe ook buitewerking, wat kan die oorsaak wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: trudie | 2014/08/12

my pa het pas uit steve biko hospitaal gekom....en die oorsaak het hulle gese is sy hart.......sy voete is baie geswel(water)....wat kan ons doen om die swelling te verminder....?Is daar seker maniere wat hy moet of kan le?sit?My pa is 68 jr oud... Trudie

Reply to trudie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement