advertisement
Question
Posted by: Gert | 2013/04/22

Goeie dag Doc.Ek het n probleem.Die laaste maand het ek vreeslike hartkloppings gekry van coffee wat ek gedring het.Nou kry ek dit nie meer nie.maar wat my nou pla is dat my hartklop 56 is as ek rustig is.Is dit gevaarlik of nie?

Ek kry nie pyne of iets nie.Help my asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/12/15

Goeie dag, Ek het tans geen pyn nie, maar wonder net waarom ek hierdie druissing het in my linkerbors net bokant my hart. Kan u my dalk verwittig of ek wel n probleem het en na n cardioloog of dokter moet gaan? Nogmals dankie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement