advertisement
Question
Posted by: Martie | 2013/04/28

Ek's 50 en gediagnoseer met Chiari Malformation 1. Ek het omtrent al die simptome in 'n mindere en meerdere mate. Dis vir my ontstellend. Is dit iets wat kan vererger en indien wel, hoe kan ek die proses vertraag?

Sekere van die simptome is meer prominent as ander. In 2007 was ek vir 'n MRI, maar toe was geen tekens van Chiari Malformation geidentifiseer nie. Kan dit oor 'n tydperk so verander en wat kan ek doen om my breinfunksies te kan bevorder?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement