advertisement
Question
Posted by: anoniem | 2013/11/12

Ek is tans op Nordette. Het 2 van die geel pilletjies geskip. Kan die moontlikheid daar wees dat ek swanger is?

Ek het Sondag seks gehad en ek het op sondag die 2de geel pilletjie geskip van die 2de ry Laaste 2 in ry op die pakkie. Kan dit moontlik wees dat ek swanger kan wees of kan ek nie so swanger raak nie? Ek kry glad nie meer menstruasie nie, agv hoë estrogeen vlak in pil?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement