advertisement
Question
Posted by: Dian Hattingh | 2017/08/20

Ek het 2 knoppe op my arms.

Ek 2 knoppe wat uitkom as ek flex.As ek gaan gym dan kom hulle uit en is dan baie groot.Dit glad nie seer nie maar lyk glad nie normaal nie.Weet nie of ek moet stess oor dit nie. Ek het my arm gebreuk in Gr6 en hulle het wel n pen ingesit maar hy weer uit...Na die operasie was als fine maar ek nou 17 en wil begin gym en toe kom die groot 2 knoppe uit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2017/08/21

Hi Dian

Dit is moontlik dat dit litteken weefsel in die spiere of tendons is wat die knoppe veroorsaak as gevolg van die breuk van jou arm so lank terug. Jy kan na n fisioterapeut toe gaan wat dit vor jou kan evalueer, of selfs na jou GP. Sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement