advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2013/04/03

Brandpyn in linker bobeen wanneer saans gaan le.

More Dokter. My vrou (52) kry die afgelope tyd saans wanneer sy gaan le 'n verskriklike brandpyn in haar linker bobeen. Gedurende die dag is dit egter heeltemal normaal. Sy moet dan pynpille drink om daaroor te kom. Wat kan dit veroorsaak en wat kan sy doen? Moet sy bekommerd wees daaroor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: Cecilia | 2016/07/25

As ek gaan slaap, kry ek n brandpyn in my bobeen tot in my kniee. n Cataflam vat darem die pyn weg. Bedags is die pyn weg, behalwe n dowwe pyn as ek trappe klim. Kan julle my dalk se wat dit kan wees?

Reply to Cecilia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement