advertisement
Question
Posted by: Helena Taute | 2016/11/23

Bloeiende aambei

Hi , ek het al vir jare 'n aambei , maar nou is dit so seer en dit bloei sodanig dat ek 'n "pad" moet gebruik.Ek is 67 jaar oud en het nie 'n mediese fonds nie,Dit was so seer aan albei kante van my fondament dat ek skaars kon sit.Dit is nou nie meer so seer nadat dit begin bloei het nie. Ek sal raad daarvoor waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement