advertisement
Question
Posted by: D Nov | 2014/02/24

Betaal ek nog onderhoud vir 19jarige wat geskors is uit die skool en dwelms gebruik?

Ek het 'n seun van 19 jaar oud. Ek het 'n onderhoudsbevel wat in 2002 opgestel is waarin ek vir hom moet onderhoud en mediese fonds betaal tot hy 21 is. Hy was al die tyd in sy ma se sorg. Ongeveer 4 jaar gelede is my seun deur die welsyn in sy stief oupa se sorg geplaas omdat hy regtig 'n probleem kind is en aangesien ek in die buiteland werk kon hy nie by my kom bly nie. Ek het onlangs uitgevind hy was verlede jaar geskors uit die skool waarin hy was as gevolg van dwelm gebruik waarvoor hy positief getoets is. Blykbaar werk hy nou in 'n kroeg. Ek wil eerstens weet of die oorspronklike onderhoudsbevel nog steeds van toepassing was nadat die welsyn hom uit sy ma se sorg gevat het en ook of ek nog verplig is om sy onderhoud en medies te betaal. As u my asb so gou as moontlik kan laat weet wat my te doen staan of hoe ek te werk kan gaan om meer uit te vind sal ek dit baie waardeer. Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/10/10

soos wat ek gehoor het betaal jy nie onderhoud as die kind 18 is nie.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement