advertisement
Question
Posted by: Moedeloos | 2013/11/26

Bestaan daar regtig mans soos Gideon Cross

Wanneer jy die stomende Crossfire novels deur Sylvia Day (uitstekende boeke) lees laat dit mens wonder of daar werklik mans soos Gideon Cross bestaan. Daar is geen einde aan sy lus nie, hulle het seks meer as net twee keer per dag, hy gaan party keer vir twee tot drie rondtes aan en bevredig Eva elke keer. Eks nou getroud vir 5 jaar en ons dogtertjie is 2 jaar oud. My man kry sulke tye wat ek skaars kan byhou en ander tye (soos nou) is hy traag. Hy is nooit in die bui nie en as hy wel is, is dit vinnig en verby. Ek was al lus om vir hom te sê dat ek vir my 'n vibrator wil kry sodat ek myself dan maar kan help aangesien hy net aan homself dink. Ons het al party keer sulke lekker, rowwe seks gehad dat ek regtig lus was vir 'n tweede ronte maar ja.... Hy glo ook net aan een keer seks per dag en dis 'n baie groot uitsondering wanneer ons dit twee keer op een dag doen! En meeste van die tyd as ons seks gehad het die oggend soek hy 'n blow-job in die aand eerder as seks, ongeag of ek dalk in die bui is. Hy is boring die laaste tyd, ek wil dit opwindend en rof maak maar hy lê net daar, dit maak dat ek wens hy moet nou net kom en klaar kry. Hy het al gesê dat ek met myself kan speel wanneer hy by is maar dit voel net die reg nie. Hy het al vir my gesê dat sy vorige meisie baie met haarself gespeel het en dat sy 'n wit lewer gehad het, ek's bang hy kritiseer my as ek self my behoeftes bevredig. My man is nie die maklikste mens om mee te praat nie, hoe kan ek die situasie hanteer? Ek probeer my man nie met Gideon Cross vergelyk nie, maar is daar iets wat hy kan gebruik wat hom bietjie meer woema gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
2
Our users say:
Posted by: J | 2013/12/03

Eks 4 jaar getroud met een kind en na die kind is my vrou se vlam geblus!!!!

Reply to J
Posted by: Jack | 2013/11/30

Die meeste mans sit weer met jou probleem. Hulle vrouens wil nie sex hê nie. Die meeste vrouens wil niks van sex weet nie, as hulle so 5 jaar of wat getroud is,is sex oorbodig. Ek wens ek was jou man.

Reply to Jack

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement