advertisement
Question
Posted by: | 2016/12/28

Bene veroorsaak dat ek selfbewus is!!! HELP asb?!

Hi, ek sukkel verskriklik met seertjies, stukkende plekke en puisies op my bene. Wat is die oorsaak? Ek is al so erg selfbewus ek wil nie eers meer kort broeke dra nie. Help asb al is dit net met raad na wie ek kan gaan of wat oorsaak kan wees.... Byvoorbaat dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement