advertisement
Question
Posted by: | 2013/05/08

BORSBEEN(NEEM AAN DIT IS DIT)

MY BORSBEEN IN DIE MIDDEL WAAR MY KEEL BEGIN IS AAN DIE LINKERKANT BAIE DIKKER AS DIE ANDER KANT -- WAS NOOIT SO NIE DIT IS NIE SEER NIE - MAAR OMDAT EK DAAR VAN WEET -- VOEL DIT OF DIT GROTER RAAK -- DIE DOKTER HET VINNIG GEKYK EN GESê EK WAS DALK VROEER IN 'N ONGELUK -- KAN DIT ERNSTIG WEES -- MOET EK WEER 'N DOKTER GAAN SIEN

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement