advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2012/02/14

9jarige seun vervel

Hi Doc, Is dit normaal as my seun se vel op sy hande afkom? Dit is groot stukke vel nou vir die afgelope 2 weke al. Hy het ''n hondjie in Nov. gekry en help sy pa om die hond maandeliks te was,kan dit dalk wees dat die hond se shampoo te sterk is vir sy hande? Moet ek die vel afknip? Hy is baie bewus van die vel veral op die vingers.Oor die algemeen is hy baie gesond. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Belinda

Dit is baie moontlik dat hy 'n kontak dermatitis tot die shampoo ontwikkel het. Konsulteer 'n dokter vir behandeling. Moenie die vel afknip nie, aangesien dit tot infeksie kan lei. Hy moet ook enige verdere kontak met die shampoo vermy.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement