advertisement
Question
Posted by: Elizabeth | 2012/05/14

9 jarige seun

Hi Doc, My seun het wit vlekke op sy voorkom, kan dit dalk wees agv ''n te kort aan ''n voedingstof, want hy eet nie veel groente nie en eet baie swak aan sy vrugte. Indien wel, kan u asb. raad gee.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elizabeth

Ek twyfel dat dit weens 'n swak dieet is. Die wit vlekke kan as gevolg van 'n swam infeksie of 'n vorm van ekseem wees. Dit is belangrik om jou dokter vir 'n korrekte diagnose en behandeling te konsulteer. Ongelukkig is dit moeilik om goeie advies oor veltoestande te gee, aangesien ek nie self die area kan besigtig nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement